Tuesday, 12 March 2013
Malva Poeding
Poeding
200g wit suiker
2 eiers
15g appelkooskonfyt
150g koekmeel
5g koeksoda
knippie sout
15g botter, gesmelt
1t wit asyn
100 ml melk
Sous
200ml room
100g botter
150g wit suiker
100ml melk`
Klits die suiker en eiers saam en meng die konfyt by.
Sif die meel, koeksoda en sout saam. Meng die botter en asyn.
Meng die botter en eiermengsel, roer die melk in en vou dan die droë bestandele in.
Meng en gooi in ‘n gesmeerde tertbak. Bak by 160ºC vir 35 – 40 minute.
Kombineer al die sousbestandele oor medium hitte en roer om die suiker op te los.
Bring tot kookpunt en gooi oor die poeding wanneer dit uit die oond uit kom (druk gaatjies in met ‘n sosatiestokkie sodat die sous kan intrek)
Monday, 11 March 2013
Lemon Meringue Pie (serves 4-6)
Ingredients:
1 packet Tennis biscuits
1 tin condensed milk
2 eggs
125ml (½ cup) lemon juice
150g margarine (or butter)
¼ cup castor sugar
Method:
Melt the margarine.
Crush the Tennis biscuits until finely crumbled and add the margarine.
Press into pie dish and place in the fridge.
Pour condensed milk into a mixing bowl.
Separate the eggs and add the yolks to the condensed milk and stir till well blended.
Add lemon juice and stir until it thickens.
Pour over the biscuit crust.
Combine the egg whites and castor sugar and beat until stiff (+/-15 minutes).
Pour it over the lemon curd.
Bake at 140°C for 30 – 40 minutes
Sunday, 10 March 2013
Boere Vetkoek
_
Bestandele
DEEG
4 Koppies meel (1kg)
2 Koppies Lou Water (500ml)
1 tlp sout
2 Eetlepels olie (50ml)
1 pakkie kits gis (10g)
Olie om in te bak
Eetlepel Suiker
Sif meel ,suiker ,sout en gis saam
Voeg olie en lou water saam
Meng olie mengsel by die meel mengsel en knie tot sagte gladde deeg
Indien deeg nog klouerig is besprinkle met meel
Laat rus vir 15 minute en knie weer af.
Bedek deeg en laat staan uitrys vir omtrent 30 minute
Bak in n matige olie tot goud bruin
Lewer sowat 16 vetkoeke
Vulsel
500 gram maal vleis
1 koppie gekapte uie
1 teelepel BBQ speserye
1 koppie gemengde groente
2 med aartapels in blokies gesny
1 eetlepel Minestrome sop
1 koppie water
Sout en pepper na smaak
Braai uie tot sag en deurskynend voeg BBQ by en roer goed in
Voeg maalvleis by en braai tot bruin
Voeg gemengde groente en aartapels en verlaag hitte
Meng sop met water en voeg by die maalvleis
Voeg sout by en laat kook tot aartapels sag is roer gereeld om te voorkom laat dit brand
Bedien met vetkoek
Subscribe to:
Posts (Atom)